Rosepark Hospitaal
Hospital Health clinic
Rosepark Hospitaal is a health clinic on 57 Gustav Crescent, Fichardt Park, in Bloemfontein. Update description
Review Rosepark Hospitaal
Loading comments-box...
Ntombizanele Valentia M. 2016-04-12
For me Rosepark hospital is the best hospital ever . i was treated very good, compliments with the staff more especially to my Gaenacologist Ntate...

Janine J. 2016-03-11
Baie professionele diens by Rosepark se x strale afdeling. Spies en Vennote. Julle is die ander privaat hospitaal in die stad ver voor. Baie dankie...

Juds Van H. 2016-02-25
Beste diens ontvang in kraamsaal,al die sisters wat daar werk is puik,baie behulpsaam,hulle versorg mens baie mooi en die kos is vreeslik lekker

Stephanie S. 2016-01-18
Baie dankie Rosepark Ortopedie saal personeel werksaam 23 - 28 Des 2015, vir die ongelooflike vriendelike, behulpsame en effektiewe diens. Ek en my...

Riana N. 2016-01-13
Noodgevalle het ons uitstekend behandel. Aanvanklik ook OK in mediese saal maar hulle nie daarvan gehou as mens sien dat sekere dinge nie gedoen word...

Jacques T. 2016-05-30
Aahh ja die privaat hospitaal met die diens van n staatshospitaal. My ma moes op die 30ste mei opgeneem geword het al die oggend 9uur vir haar MRI...

Bella Marie N. 2016-04-15
Sjoe lyk my ek is nie die enigste een wat gaan kla oor die Mediese saal nie. Wat n nagmerrie van 5dae nadat ek by noodgevalle opgeneem was. Ek gaan...

Erika Otto D. 2016-03-09
onaanvaarbaar om van 11.00vm vir n bed te wag wat reeds bespreek is. dis nou 19h35 en wag nog!!!

Amanda B. 2016-03-02
Rosepark Hospitaal se MR Scan afdeling.. Baie dankie vir my man se gratis MR Scan met bloedklont. Wm Burger..

Liesl K. 2016-02-16
Sit al meer as uur en n half by rosepark noodgevalle... Geen diens mense loop uit en gaan medicines toe.. EK soek antwoord vir die swak diens en...

Hannelie N. 2016-01-31
Glad nie beindruk met Rosepark hospitaal nie. Swak diens en ongeskikte personeel.

Arno B. 2016-01-25
Bestraling masjien altyd stukkend party mense wat 450km moet ry om da te kom dan is die masjien stukkend 2 weke in n ry

Lerato M. 2016-01-22
I really like this hospital, however I will not tolerate discriminative behaviour by admin klerks. A klerk by the name of Vicky is very rude! This is...

Mariette K. 2016-01-21
We are waiting for a bed for my mother since 6:00 this morning. For a booked operation. This is really bad service. Shes got diabetes and have had...

Hennie Du T. 2015-12-30
Baie slegte diens by ongevalle ontvang , wou net gaan vir n ondersoek vir ons ongebore baba en daar was geen poging van die personeel om te help nie ,...

Marie-Louise Du T. 2015-12-30
Wow ek was nog nooit so geskok nie, kom daar aan net vir 'n check up, is 34 weke swanger, baba het reeds gesak in geboorte kanaal in, al reeds 'n...

Anne-marie S. 2015-12-29
Ek is terleurgestel om te hoor dat bejaardes mishandel word deur personeel!!!

Nadine Spikkels C. 2015-12-28
Ek is bitter ongelukig oor die nag diens by Die mediese saal van di nag diens my ouma van 84 jaar het daar gele sy is rond geruk haar vel is...

Nicholine JV R. 2015-12-12
Baie Dankie aan Al die personnel die diens van ongevalle tot in Die saal ek het ng nooit sulke goeie diens by n hospitaal gekry nie julle is tops

Maryke K. 2015-10-19
Dis die swakste, deurmekaarste diens wat ek nog ooit beleef het.

Popularity of Rosepark Hospitaal
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in June:
Rosepark Hospitaal has a total of 33125 visitors (checkins) and 1955 likes.
20 reviews of Rosepark Hospitaal.
Average grade
2.5
av 5.